Menu

Latest Reviews

I.C.L Corporate. 2015/08/01

They must be the best in Piet Retief “Home away from Home”.

Thanks to the staff and management for the accommodations.

 

Hynette 2015/08/08

Hoor hier baie baie dankie vir Karina & Kotie wat ‘n wonderlike warm verwelkoming het ons ontvang. Kotie het seker gemaak dat ons Piet Retief kry, hy het ons 4 keet op die pad gebel en gevra waar ons is. Elke aand as ons by die hek inry wag Karina ons in met ;n warm glimlag. Hulle os absuluut die lig en ‘m aanwins vir Belair. Die tweetjies is beslis ‘n aanwins vir Belair.

 

Baie dankie vir julle warm gasvryheid – mens het dit veral nodig as juis so ver wan die huis af. Mag Belair geseens wees en mag julle so besig raak dat julel ‘n tweede gastehuis sal bou.

Baie Dankie.